Kruger2canyon News

Oupa Bobbili

family legacy
Community News

My 5 sent

Wat is die een ding wat ons vir ons kinders moet los? Mooi en gesonde herinneringe. Die rykes soek rykdom vir hulle nasate, die armes soek ʼn beter lewe vir hulle kinders, die middel klas soek geleerdheid vir hulle kinders.

Read More
cover image
Community News

My 5 Sent

  Die som van die mens, was ‘n gevolgtrekking na ‘n gesprek tussen ‘n paar van ons manne na ons

Read More
traffic congestion
Community News

My 5 sent

Tyd is die enigste ding wat konstant verminder en kan glad nie vervang, herbou, bygelas, gekoop of verkoop word nie. Dit is die duurste gratis item in die heelal.

Read More
horizon
Community News

My 5 sent

Wat jy nie verander nie kies jy, en jy word geken aan wie jy kies om te wees.

Read More
Community News

My 5 sent

Kom ons praat bietjie oor tegnologie. Nou om mee te begin, ‘n vis weet meer van boom klim as ek van die tegnologie af. Kom ons wees eerlik die geite het sy voordeel en ook sy nadeel. En baie mense het hulle sê al gesê oor selfone en al daai goeters. Selfone maak ons lewe makliker en ook moeiliker. Die voordeel om met geliefdes oor die waters te kan kommunikeer maak die lewe makliker, maar moeiliker in die sin van, jou baas kan jou orals in die hande kry.

Read More
south african car guards
Community News

My 5 sent

Ons is in Suid Afrika baie geseënd met baie talentvolle mense. Hulle laat eintlik die ‘Guinness Book of Records’ na ‘n feëverhaal lyk.

Read More
Community News

My 5 sent

Olimpiese Spele – wat ‘n gapsarra (gemors). Om ‘n bespotting te maak van ‘n geloof is absoluut net siek. Kyk,

Read More
seasons
Community News

My 5 sent

Seisoene – winter het aanspraak gemaak op sy posisie in die natuur. En dit hoort so, ons het dit nodig. Die natuur gaan deur ‘n sekere proses om die lente en somer sy beste te kan gee. Net so het somer en herfs hulle pragtige doel sodat winter sy beste kan gee. Die kringloop is eintlik fenomenaal, maar ons as burgers van die land het gemengde gevoelens, en soek altyd iets om oor te kla.

Read More
cover image
Community News

My 5 cent

‘Botox’ – nou vra ek jou met trane in my oë, wie dink die goed uit? Is die mense so

Read More
Kruger to Canyon weather

Live Weather

loader-image
Hoedspruit, ZA
11:02 am, August 13, 2026
18°C
scattered clouds
44 %
Wind Gust: 16 mph
Clouds: 47%
Sunrise: 6:24 am
Sunset: 5:37 pm
loader-image
Tzaneen, ZA
11:02 am, August 13, 2026
17°C
scattered clouds
46 %
Wind Gust: 10 mph
Clouds: 47%
Sunrise: 6:27 am
Sunset: 5:41 pm
loader-image
Phalaborwa, ZA
11:02 am, August 13, 2026
15°C
overcast clouds
89 %
Wind Gust: 10 mph
Clouds: 99%
Sunrise: 5:09 am
Sunset: 6:08 pm
loader-image
Graskop, ZA
11:02 am, August 13, 2026
11°C
few clouds
58 %
Wind Gust: 7 mph
Clouds: 23%
Sunrise: 6:25 am
Sunset: 5:37 pm